Scourched Earth (2008) / Verskroeide Aarde (2008) (Documentary + South-Africa + English + Afrikaans + Boerevolk + Afrikaner + Fliek) - SneeuPopMaker

seeders: 0
leechers: 0
Added on September 27, 2015 by SneeuPopMakerin Movies
Torrent verified.



Scourched Earth (2008) / Verskroeide Aarde (2008) (Documentary + South-Africa + English + Afrikaans + Boerevolk + Afrikaner + Fliek) - SneeuPopMaker (Size: 1.64 GB)
 Verskroeide.Aarde.2008.DVDRip.CG.mp4857.72 MB
 ka2.jpg84.03 KB
 Cover.Art.jpg284.25 KB
 KA.jpg44.67 KB
 Cover.DVD.jpg792.31 KB
 Scorched.Earth.2008.DVDRip.CG.mp4822.46 MB


Description


Movie: Scourched Earth (2008) / Verskroeide Aarde (2008)
Genres: South African Documentary
Movie Quality: DVDRip
Language: English, Afrikaans

English

This documentary, "Scorched Earth," tells the story of the destructive policy that was used by the British military during the Anglo Boer War 1899-1902 and the human tragedy that followed as a result of the concentration camp system. A documentary which crushes all preconceived ideas about the Anglo-Boer War. The film looks from every possible angle at the tragic impact of the war on the lives of ordinary people. It focuses on Britain’s merciless “Scorched Earth” policy and the concentration camps for Afrikaner women, children and black people, as well as the way it shaped the collective South African psyche and politics of the twentieth century. Scholars from various backgrounds and with varied opinions have the opportunity to put their side of the story, and the different views are juxtaposed, resulting in fiery debate. Conversations are interspersed with numerous letters, sworn statements, official documents, snippets of film material hardly seen before, as well as lots of photographs.


Afrikaans

Verskroeide Aarde is 'n dokumenter wat alle vooropgestelde idees oor die Anglo-Boere Oorlog die nek inslaan. Die dokkie kyk uit elke moontlike hoek na die oorlog se tragiese impak op die lewens van gewone mense. Dit fokus op Brittanje se genadelose Verskroeide Aarde-beleid en die konsentrasiekampe vir vroue, kinders en swartmense, asook die manier waarop dit die Suid-Afrikaanse kollektiewe psige en politiek van die twintigste eeu bepaal het.

Volgens amptelike rekords is meer as 30 000 plase afgebrand en plaashuise vernietig. Selfs kerke is afgebrand en vee, wieding en erfstukke het in die slag gebly. 26 000 blanke vroue en kinders is binne twee jaar in die konsentrasiekampe dood en in die konsentrasiekampe vir swartmense was daar 'n geskatte 20 000 sterftes. Maar die historici verskil heftig oor die syfer. Verskroeide Aarde kyk met nuwe oe na die tragiese stukkie Suid-Afrikaanse geskiedenis.


CoverArt



imageimage


Sharing Widget


Download torrent
1.64 GB
seeders:0
leechers:0
Scourched Earth (2008) / Verskroeide Aarde (2008) (Documentary + South-Africa + English + Afrikaans + Boerevolk + Afrikaner + Fliek) - SneeuPopMaker